Welkom by Skuilkrans - Jou reis begin hier!

Laerskool Skuilkrans is geleë in die Ooste van Pretoria, net onder die Skuilkrans Koppie. Ons voedingsgebied strek vanaf Murrayfield tot en met Faerie Glen met maklike toegangsroetes. By ons word voortreflike akademiese onderrig aangebied deur opgeleide personeel en ‘n dinamiese Beheerliggaam wat dit moontlik maak om hoë standaarde te kan handhaaf. Mag Laerskool Skuilkrans vir u en u kind ‘n ryke en blywende ervaring inhou waar u en u kind gelukkig sal wees. Kom word deel van ‘n skool met ‘n warm hart!

Besoek ons hier 

GLO EN STREEF.

Skuilkrosies is Laerskool Skuilkrans se Vroeë kinderontwikkelingsentrum. Die VKO bestaan reeds vanaf 1993.

Laerskool Skuilkrans se beheerliggaam het onlangs ‘n nuwe eiendom aangekoop wat ons ondersteun om die naskole te ontwikkel.

Die mediasentrum beskik oor ongeveer 14000 boeke waaronder ensiklopedieë, storieboeke (fiksie) en vakliteratuur, wat verdeel word in ‘n juniorafdeling en ‘n seniorafdeling. 

LEEF. GROEI. STREEF.

TOEKOMSTIGE SKUILIES

Word 'n Skuilie!

Laerskool Skuilkrans is die skool waar jou kind geleenthede ontvang om te groei in hulself asook saam die Skuilie familie. Met ons passievolle onderwyserskorps wat die ekstra myl loop vir elke kind is ons Skuilie-harte oop vir elkeen!

Kontak ons!

Stuur ‘n boodskap en ons sal jou so vinning as moontlik kontak.


Kontak ons!

Stuur ‘n boodskap en ons sal jou so vinning as moontlik kontak.

Belangrike Skakels

Inligting

Akademie

Sentrums

Kontak Ons

Bly op Hoogte

Inligting

Akademie

Sentrums

Kontak Ons

Kontak Ons

Inligting

Akademie

Sentrums

Kontak Ons