School Communicator


Laerskool Skuilkrans maak gebruik van die “School Communicator” stelsel as voorkeur kommunikasiemiddel tussen die skool en u as ouers gebruik.  Die “School Communicator” program kan op enige rekenaar of “smart phone” wat toegang tot die Internet het, geïnstalleer word! U kan die program daagliks gebruik, by die huis, op kantoor, selfs ouma en oupa is welkom om dit te gebruik – in kort, u kan die program op meer as een rekenaar installeer, kosteloos!

Vir só ‘n stelsel op suksesvol te funksioneer, is dit noodsaaklik vir al ons ouers om so gou as moontlik te registreer.  Gaan gerus na www.school-communicator.com ; gaan na “downloads”; selekteer Laerskool Skuilkrans in die “aftrek-blokkie” wat voorsien is, kies die stelsel wat u gebruik, bv Windows of Mac, en voltooi die maklike stappe.