Somerskooldrag vir seuns


– Swart Bermudabroekie met ritssluiter, wit kortmouhemp en geen das
– Skoen is nie verpligtend, indien verkies om lang maroenkouse saam met swart skoene gedra word
– Geen tekkies nie

Winterskooldrag vir seuns


– Grys langbroek met wit langmou-hemp, das en swartbelt met swart skoene en gryskouse
– Geen tekkies nie

Somer & Winter LO Fisies vir seuns


GLO EN STREEF