BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

21 Mar 2022

Menseregtedag

15 Apr 2022

Goeie Vrydag

18 Apr 2022

Familiedag

Baadjie vir ‘n Maatjie

Die projek is geloots deur Juffrou Zelda Fourie in samewerking met die bestuur van Laerskool Skuilkrans. Die doel van die projek is om behoeftige kinders in en om die omgewing te help deur ‘n baadjie te skenk aan ‘n maatjie. Byna 400 baadjies is ingesamel deur die Skuilies en Skuilkrosies. Meneer Otto Viljoen (Bestuurder: DPS Sisteem) en die Direksie van die Kinderhuise van NHKA het die Skuilies hartelik bedank vir die groot aantal skenkings. Die baadjies is versprei aan die volgende projekte en organisasies: Diakonale Pleeg Sorg Sisteem, Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys (TOIBO), Doulos en Sakabuka Plakkerskamp.

By Skuilkrans gee ons om #skoolmethart

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF