Nuus & Gebeure 2020

Babbelfees

Ons Skuilies gesels graag, daarom gee ons hulle gereeld die geleentheid om lekker te babbel. Tydens ons jaarlikse babbelfees het talle Skuilies ons kom verras met hulle interessante praatjies en opwindende gediggies.

100% Skoolkoerant

Kransnuus

GLO EN STREEF