
Laerskool Skuilkrans Bestuur
Ons Missie
Opvoedende onderrig optimaal te laat plaasvind en om toe te sien na die kultuur van Laerskool Skuilkrans en Skuilkrans VKO, en in die besonder die Christelike aard van die onderwys wat aangebied word, met Afrikaans as voertaal, en in pas met die ontwikkelende Afrikaanse kultuur.

Mnr W Rothmann
Hoof

Me M Fourie
Adjunkhoof

Mnr A Schutte
DPO

Me M Botha
HOD Intersen en Seniorfase
Waarnemend

Me I Lubbe
HOD Intersen en Seniorfase

Me J Brittz
HOD Grondslagfase en Graad 1

Me M van der Merwe
Bestuur en Vakhoof Engels: Kultuurhoof

Me M Venter
Grondslagfase
Interne HOD

Mnr van Blommestein
Grondslagfase
Interne HOD

Mnr H Olivier
Sportbestuurder
Ons Visie
Om ‘n skool te wees, waar ons omgee, opbou en aanhou streef na waar ons glo enige iets is moontlik.