Nuus & Gebeure 2020

Biddag voor toetsreeks

Dit is by Skuilkrans ons gebruik om voor elke toetsreeks en eksamen saam met ons ouers en leerders te bid. ‘n Heerlike oggend waar ouers, leerders en onderwysers saam stil kan raak.

100% Skoolkoerant

Kransnuus

GLO EN STREEF