BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

21 Mar 2022

Menseregtedag

15 Apr 2022

Goeie Vrydag

18 Apr 2022

Familiedag

Jollige Jeugdag

Elke jaar op 16 Junie vier Suid-Afrika Jeugdag. Suid-Afrikaners herdenk die aksies van die jeug wat braaf genoeg was om op te staan vir hul reg tot opvoeding. Laerskool Skuilkrans vier die dag deur ‘n feestelike aanbiedding aangebied deur Juffrou Cherese Coetser wat elke Skuilie herinner het om jonkwees en onderrig te waardeer. Die Skuilies word uitgedaag deur hout pennetjies met spesiale boodskappe te versprei onder mekaar en op hierdie manier mekaar te bemoedig. Daar is heerlik gedans, die baadjie vir ‘n maatjie projek is geloots en omgee prente is ingekleur en versier. We cannot always build the future for our youth, but we can build our youth for the future – Franklin D. Roosevelt.

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF