BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

21 Mar 2022

Menseregtedag

15 Apr 2022

Goeie Vrydag

18 Apr 2022

Familiedag

Kaskar Dag

Na baie ure se beplanning, reëlings en ‘n skielike reënbui wat almal benoud gemaak het, het die lang verwagte kaskar dag plaasgevind op 15 Junie 2022. Al die grade was bont geklee met hul spandrag en die geesdrif was hoog! Die Skuilies kon hulle graad se naam hoog hou tydens die optog met pragtige kleurvolle baniere. Van jonk tot oud het hulself gate uit geniet en dit was ‘n fees om Skuilies en hul ouers te verwelkom by die groot wedren. Feestelike musiek, ‘n springkasteel en Radio Hi 5 se uitsendings het die dag net nog meer feestelik gemaak. Die enigste skokkende gebeurtenis was dat die onderwysers die Skuilies geklop het in die kaskar kompetisie!

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF