Nuus & Gebeure 2020

Netbal Spanbou

Ons gr 4 – 6 netbaldogters het ‘n heerlike spanbou geniet waartydens hulle prettige speletjies gespeel het, baniere geverf het en vir mekaar kos gemaak het! 

100% Skoolkoerant

Kransnuus

GLO EN STREEF