BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

8 April 2021

BL Verkiesing

17 April 2021

Opedag Gr RRR-R

21 April 2021

Opedag Gr 1-7

Paasfees Liefde
Paasfees is ‘n tyd van vergifnis en liefde. Met Skuilie omgee harte is daar Donderdag, die 1ste April 2021 paaseiers afgelewer by Huis Herfsblaar, Sonskynhoekie Informele Nedersetting en Huis Silwersig. Skuilies en hul gesinne het paaseiers geskenk, Mevrou Marita van der Merwe het briefies getik/pakkies opgemaak en met sakke vol paaseiers is verskeie organisasies bederf met ‘n ietsie soets vir Paasfees. Die Skuilies het net weereens bewys dat Laerskool Skuilkrans werklik ‘n skool met hart is.

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF