Somerskooldrag vir dogters
– Geruite robyn en wit rok
– Alle beide moet deur lussies gedra word en mag nie op die heup sit nie
– Maroen of swart “kortbroekie” mag onder die rok gedra word
– Kort robyn sokkies saam met swart skoene (opsioneel)
Winterskooldrag vir dogters
– Rok met knielengte robyn sokkies of
– Grys langbroek met wit langmou hemp
– Das met swart belt
– Swart skoene en lang kouse
Somer & Winter LO Fisies vir dogters

GLO EN STREEF