BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

8 April 2021

BL Verkiesing

17 April 2021

Opedag Gr RRR-R

21 April 2021

Opedag Gr 1-7

Skuilie Harte
Op Vrydag, 5 Maart maak Skuilies hul harte oop deur nie-bederfbare produkte en skoonmaakmiddels in te samel vir Laerskool Skuilkrans se kosstoor wat op ‘n weeklikse basis kospakkies na behoeftige gesinne stuur. Organiseerder, Mevrou Helena Smith het dit goed gedink om dié dag ook pantoffel dag te maak om sodoende die Skuilies aan te moedig om hul harte oop te maak en ‘n helpende hand te bied aan families in nood.

By Laerskool Skuilkrans word alles met hart gedoen en alhoewel die foto’s maar net ‘n paar van die items wys wat die Skuilies ingesamel het, was die pantoffel-omgee dag ‘n reuse sukses gewees. Pantoffels van alle vorms en groottes is die dag gedra en nes Skuilkrans se leuse, Glo en Streef leef die Skuilie omgee harte voort.

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF