BELANKRIKE NOTAS

Eerste Kwartaal
  • Atletiek
  • Kransklop
  • Rugby Voorseisoen
  • Netbal Voorseisoen
Tweede Kwartaal
  • Rugby Liga
  • Netbal Liga
  • Hokkie Voorseisoen
  • Rugbyraai
Derde Kwartaal
  • Hokkie Liga
  • Krieket
  • Sagtebal
Vierde Kwartaal
  • Atletiek
  • Meriete aande
  • Rugbyraai
  • Begrotingsvergadering

Belangrike Datums

21 Mar 2022

Menseregtedag

15 Apr 2022

Goeie Vrydag

18 Apr 2022

Familiedag

Sportiewe Skuilies

Op Maandag, 13 Junie 2022 besoek voormalige Skuilie en Springbok, Fourie du Preez die eerste rugbyspan, die Rhinos. Hy motiveer die seuns en deel sy ervaring en rugby kennis met hulle. Meneer Fourie ontvang ‘n Skuilkrans nommer nege trui wat aan hom oorhandig is deur die kaptein van die Rhinos, Eduan Bothma.

KRY DIE KRANSNUUS

DRUK HIER

SKOOLKOERANT

100% Skoolkoerant
Digitale Formaat

GLO EN STREEF