Nuus & Gebeure 2020

VCSV

Laerskool Skuilkrans se VCSV verwelkom ons nuwe leerders deur vir hulle ‘n heerlike partytjie te hou. Hierdeur hoop ons dat elke nuwe leerder sommer vinnig tuisvoel by hulle nuwe Skuilie-familie.

100% Skoolkoerant

Kransnuus

GLO EN STREEF